๐
Alhoewel my lewerstal maar redelik lyk soos in die verlede, voel dit vir my of hier minder geselsblogs is. Of is dit omdat ekself nie meer tyd het om so baie tussen die bloggers te kuier nie? Mense lees by my, maar gesels nie saam nie. Dalk is dit die onderwerpe? Ek sal โn bietjie oor die saak moet dink. Dalk moet ek meer by ander kommentaar lewer?
Die afgelope dae het ek opgemerk dat hier weer van die โouโ bloggers rondbeweeg. Ek vermoed hulle het hulleself op ander webwerwe tuisgemaak en keer nou weer so stuk-stuk terug na WordPress. Maar ons gee GLAD NIE OM NIE! Julle is BAIE welkom hier.
โWoord vir Woordโ vra my: โWaar lees mens ander se blogs?โ Dit was natuurlik destyds ook my vraag! ๐ Hoe weet mense van my?
In WordPress is dit maklik: As jy in jou Beheerpaneel of Instrumentepaneelโฆ
View original post 195 more words
Oeps ek sien ek het ‘n spelfout! As ek dit nou by my regmaak, hoop ek dit kom hier ook reg. Dankie vir die voorreg!
LikeLike
Ek is nie seker nie , het so lank nie Afrikaans geskryf nie moet sit met die HAT meeste van die tyd ๐ , die IPad help ook nie om eerlik te wees nie !
LikeLike
Ek het dit by my reggemaak. “Lewers” moet wees Lesers…
Lekker dag. Gelukkig was dit MY fout, nie joune nie, en ek lees en skryf NET in afrikaans. ๐ en praat…
LikeLike
10 jaar weg in lande met mense om jou wat nie Afrikaans praat of lees doen baie om jou moeder taal af te leer ! ๐
LikeLike
๐ Ek verstaan. Dis als reg. Gelukkig probeer jy nog om jou moedertaal te behou. ๐
LikeLike