Vryheidsdag

πŸ™‚

MaanKind

Vryheidsdag hetΒ eintlik β€˜n politieke konnotasie, maar vir my beteken Vryheid ook die vryheid om myself te wees, met my eie oortuigings en opinies. Vryheid is vir my baie dinge, ook vry om te kies hoe ek my werk wil doen, en wanneer.

Mense kyk na myseeΒ foto’s en wonder of ons nie werk nie. Daar is mos β€˜n snaakse persepsie as jy by die see bly is jy heeltyd op vakansie. Glo my maar, my baas is β€˜n kwaai vrou wat baie ure vereis, dikwels sonder etenstyd. Die waarheid is natuurlik dat ons werk as ander af het en tyd kan afneem wanneer dit ons pas. Dit klink idillies, maar ek dink as ek begin tel, het ek meer dae gewerk hierdie jaar as die meeste mense. Vakansietye werk ons baie hard. Hierdie hele April het ons aanmekaar twee- en driedagbesprekings. Ons maak skoon en was en styk en begin more…

View original post 329 more words

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s