Afrika en die internet…

Toortsie's avatartoortsie.wordpress.com

Afrika en die internet
Dat ons afhanklik geword het van elektronika, is ‘n gegewe. Ons kan nie meer sonder ons selfone, ipads, tablette, internet nie. Selfs nie as ons “in Afrika ingaan” nie. Ja, ja, ek weet die regte ding is om al hierdie goeters by die huis te los, maar wie kry dit nog regtig reg? En baie keer is dit juis die een wat die hardste grom oor dié goed die een wat terloops sal vra of jy nog niks gehoor het van een of ander ding nie.
Dieper in Afrika is die konneksie ‘n ander storie, of is dit dalk maar dieselfde as by ons? Ek kan net namens myself praat, en ek sal graag hoor wat julle ervaring is.
By een gastehuis is wifi beskikbaar, maar
geen selfoonontvangs nie, so sou jy ‘n betaling aan ‘n nuwe begunstigde wou doen, is dit onuitvoerbaar omdat jy nie…

View original post 99 more words

Leave a comment