waar kry mens die bloggers?

๐Ÿ™‚

Toortsie's avatartoortsie.wordpress.com

Alhoewel my lewerstal maar redelik lyk soos in die verlede, voel dit vir my of hier minder geselsblogs is. Of is dit omdat ekself nie meer tyd het om so baie tussen die bloggers te kuier nie? Mense lees by my, maar gesels nie saam nie. Dalk is dit die onderwerpe? Ek sal โ€˜n bietjie oor die saak moet dink. Dalk moet ek meer by ander kommentaar lewer?

Die afgelope dae het ek opgemerk dat hier weer van die โ€œouโ€ bloggers rondbeweeg. Ek vermoed hulle het hulleself op ander webwerwe tuisgemaak en keer nou weer so stuk-stuk terug na WordPress. Maar ons gee GLAD NIE OM NIE! Julle is BAIE welkom hier.

โ€œWoord vir Woordโ€ vra my: โ€œWaar lees mens ander se blogs?โ€ Dit was natuurlik destyds ook my vraag! ๐Ÿ™‚ Hoe weet mense van my?

In WordPress is dit maklik: As jy in jou Beheerpaneel of Instrumentepaneelโ€ฆ

View original post 195 more words

5 thoughts on “waar kry mens die bloggers?

Leave a comment