🙂
Vryheidsdag het eintlik ‘n politieke konnotasie, maar vir my beteken Vryheid ook die vryheid om myself te wees, met my eie oortuigings en opinies. Vryheid is vir my baie dinge, ook vry om te kies hoe ek my werk wil doen, en wanneer.
Mense kyk na mysee foto’s en wonder of ons nie werk nie. Daar is mos ‘n snaakse persepsie as jy by die see bly is jy heeltyd op vakansie. Glo my maar, my baas is ‘n kwaai vrou wat baie ure vereis, dikwels sonder etenstyd. Die waarheid is natuurlik dat ons werk as ander af het en tyd kan afneem wanneer dit ons pas. Dit klink idillies, maar ek dink as ek begin tel, het ek meer dae gewerk hierdie jaar as die meeste mense. Vakansietye werk ons baie hard. Hierdie hele April het ons aanmekaar twee- en driedagbesprekings. Ons maak skoon en was en styk en begin more…
View original post 329 more words