Verlede jaar September tref ‘n orkaan my. Vir vyf maande woed dit voort, en toe ek nie meer ‘n krieseltjie hoop, of krag oor het nie, is hy uitgewoed en kom daar kalmte. Maar soos die dokter sê jou liggaam is soos ‘n boom, as hy groot stres gevang het gooi hy sy blare af, en my liggaam begin toe my hare afgooi, en hou nie op nie, en dit veroorsaak natuurlik meer stres. Lang storie kort, ek bly moeg, en huil oor alles… en my hare bly uitval.
Gisteraand bel Ken. Ongelukkig is dit op ‘n baie lae oomblik, en ek grens soos ‘n baba. Vanoggend ontvang ek ‘n baie simpatieke boodskap van hom af, en net toe ek wou antwoord sien ek daar is ‘n Fb boodskap vir my. Ek maak gou oop en lees dit. Dit is van Ronêl, ‘n “vriendin” uit ons vroeër jare daar tussen…
View original post 421 more words
Thanks Phill Ferreira. I always wondered about our silent visitor. 🙂
LikeLike
🙂 geniet dit om die Afrikaans te lees
LikeLike
En ons is bly jy kom loer in.
LikeLike