Volgens die Ennegram en die kursus wat ons predikant met ons gedoen het, is die dryfveer wat ‘n persoon laat werk, óf angs, óf woede, óf vrees. Dit het vir my lank geneem om dié konsep te verstaan, en ek is steeds nie seker of ek dit regtig verstaan nie.
Die kopmense (5, 6, 7) word gedryf deur vrees, die hartsmense (2, 3, 4) deur angs, en die Gut-mense (8,9,1), deur woede.
Die angs een verstaan ek nie regtig nie. Die dominee wat dit aangebied het, is ‘n hartsmens, en sê dat hy angstig voel voor ‘n preek… hy preek fantasties… so, dit lyk my die angs werk vir hom. Vir my, die nommer 7, is angs ‘n verlammer. Alles in my vermoë moet gedoen word dat ek nie angstig raak nie, want dán is ek ‘n ronde nul op die kontrak.
Ek ken heelwat gut-mense, veral die nommer agts……
View original post 300 more words
Baie dankie.
LikeLike
Baie dankie
LikeLike
Groot pleasure 🙂
LikeLike