Kinders en Human Rights

MaanKind's avatarMaanKind

Elke jaar hierdie tyd dink ek terug aan ‘n baie besondere dag, wat ek geleer het hoe oulik kinders is. Jare gelede moes ek ‘n skool toespreek oor die betekenis van Human Rights, en ek daag toe daar op met ‘n lekker uitgewerkte toespraak, met uitgesnyde letters wat spel

H U M A N  R I G H T S.

Ek was net lekker aan die gang, toe kom stop die skoolhoof my, en sê ek moet asseblief dadelik stop, hy ry gou om sy videokamera te haal, hulle wil die toespraak op band neem, en kan ek asseblief die kinders besig hou tot hy terugkom, dan begin ek oor.

Nou hoe hou ek ‘n saal vol kinders besig? Ek het geen idee gehad hoe om ‘n saal vol kinders besig te hou nienie, toe laat ek maar die lot sing dat die saal so dreun, en ek sing tog…

View original post 752 more words

2 thoughts on “Kinders en Human Rights

Leave a reply to Phill Ferreira Cancel reply